1. Aansoekvorm moet voltooi word
2. Jongste rapport moet aangeheg word
3. Afskrif van geboortesertifikaat of ID moet aangeheg word
4. Handig bogenoemde drie dokumente gelyktydig by die skool in.
5. Aansoek vir toelating tot die koshuis word gedoen nadat toelating tot die skool verkry word. Die aansoekvorm vir die koshuis sal aan die betrokke
ouer gestuur word saam met die skriftelike antwoord dat die leerder tot die skool toegelaat is.