SLAAGVEREISTS GRAAD 8 EN 9
1. Behaal ten minste 50 – 59% (vlak 4) in Huistaal;
2. Behaal ten minste 40 – 49% (vlak 3) in die ANDER TAAL;
3. Behaal ten minste 40 – 49% (vlak 3) in WISKUNDE;
4. Behaal ten minste 40 – 49% (vlak 3) in enige DRIE ander vakke en
5. 30 – 39% (vlak 2) in nog twee vakke.
PASS REQUIREMENTS GRADE 8 AND 9
1. Obtain at least 50 – 59% (level 4) in Home Language;
2. Obtain at least 40 – 49% (level 3) in the OTHER LANGUAGE;
3. Obtain at least 40 – 49% (level 3) in MATHEMATICS;
4. Obtain at least 40 – 49% (level 3) in any THREE other subjects as well as
5. 30 – 39% (level 2) in TWO other subjects.
PASS REQUIREMENTS GRADE 10 TO 12
- Seniorsertifikaat
Huis Taal 40 % vlak 3
Nog enige TWEE 40 % vlak 3
Nog enige DRIE 30 % vlak 2 m.a.w.
Minstens SES vakke moet dus geslaag word
3 x 40 % (Huistaal ingesluit) 3 x 30 %
Vereistes vir tersiêre studie
- Diplomastudie
Soos by seniorsertifikaat, maar MINSTENS 40 % (vlak 3), in enige VIER vakke buiten Lewensoriëntering.
-Graadstudie
Soos by seniorsertifikaat, maar MINSTENS 50 % (vlak 4), in enige VIER van die volgende toelatingsvakke: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Fisiese Wetenskap, Besigheidstudies en Ingenieurs Grafika en Ontwerp.