'n Kamerkoor is aan die begin van 2009 begin. Die koorkeier is mev. Erna Cloete. Die eerste formele optrede sal tydens die Stigtingshuldigings-byeenkoms op 17 April wees..