lemand het eenkeer gesê dat die lewe nie daaroor gaan om jouself te vind nie, maar eerder om jouself te vorm. So ook met karakter. Wat ookal met ons deur hierdie afgelope jaar gebeur het, het ook ons karakter gevorm. In sommige gevalle het omstandighede gemaak dat die swakker deel van ons karakter na vore gekom het, en kon ons deur verandering 'n beter karakter vorm. In ander gevalle was dit juis goeie karakter wat ons daardeur gedra het, en kon ons so ons goeie karakter sterker maak. Hoe ookal, ons sou wou glo dat karaktertransformasie ons beter mense gemaak het.
Dit is Paulus wat skryf aan die gemeente in Romeine: "Moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle kan onderskei wat aanneemlik vir God is." Daarom vind ons riglyne uit die Bybel wat ons optrede begelei, sodat ons ook ons tekortkominge en beperkings na die wil van God kan verander.
Vir ons Tiere beteken dit die volgende: Ons toon RESPEK deur nie verbitterd of opvlieënd te wees of onbeheerd kwaad te word nie. Ons vloek of skel nie, maar is eerder goedgesind en hartlik teenoor mekaar. Ons praat net wat goed en opbouend is en toon goeie maniere in ons optrede. Ons hanteer ander soos ons graag hanteer wil word.
Ons besef dat VERANTWOORDELIKHEID nie vanself kom nie en dat ons dit, soos ons ouer word, met die nodige selfdissipline, opregte gesindheid en "sense of duty" aanleer.
Ons weet dat BETROUBAARHEID deur verantwoordelikheid beïnvloed word en sal dus probeer om altyd die regte ding te doen. Ons besef dat opregtheid en eerlikheid fundamenteel in die vorming van betroubaarheid is. Daarom vertel ons nie leuens nie, al kom ons nie verantwoordelikhede na nie.
Ons weet dat REGVERDIGHEID net bevorder word deur mekaar as gelyke te aanvaar. Ons luister na elkeen wat 'n opinie het. Ons veroordeel nie die persoon nie, al stem ons nie saam nie. Ons aanvaar ook dat God se wil in regverdigheid geskied.
Ons glo dat elkeen wat deel van DP is, deel in BURGERSKAP teenoor mekaar. Uit goeie verhoudinge met mekaar onderwerp ons onsself met lojaliteite gehoorsaamheid aan die reëls en etos van ons skool. So bevorder ons nie net optrede wat gepaard gaan met goeie burgerskap teen oor mekaar nie, maar bevorder ons die karakter van die skool.
En laastens beteken OMGEE vir ons om in en met liefde, soos Moeder Theresa gesê het, warmhartig en genadig teenoor ander te wees en nie toe te laat dat enige iemand wat na jou toe kom, weggaan sonder dat hy 'n beter en gelukkiger mens is nie. Ons aanvaar, vergewe en deel met mekaar.
Karakter word nie oornag gevorm nie. Dit neem tyd. Maar as ons elke dag die keuse uitoefen om 'n beter mens te wees sal ons, deur die omstandighede waarin ons leef, na 'n beter mens gevorm word. Dit maak iemand nie beter as die volgende persoon nie; inteendeel, dit maak ons eensgesind en gelyk. Dit maak dat ons 'n beter samelewing het waarin elkeen 'n nog beter mens na God se wil kan word. En sodoende bereik die karaktertransformasieprogram ook sy doelwitte in DP en die DP-gemeenskap.

Desktop Download:
Visit: www.school-communicator.com/downloads Select your school in the drop down list on the left Click on the Windows button. When asked to 'Run or Save' the file, click 'Save' first and thereafter 'Run'
Mobile Download:
Apple: Visit the App Store. Search for the d6 school communicator. Click open.
Follow the prompts and don't forget to personalise to receive the news you
want.
Android: Visit the Play Store. Follow the same steps.
Windows: Visit the Windows Store. Follow the same steps.
Mobi site: We have created a mobi site that will work on any device, making the d6
school communicator available anywhere, anytime for your convenience. Register, then log in with your username and password: http://schoolcommunicator.mobi/
Die skoolfasiliteite sluit in twee rekenaarlaboratoriums. Een ʼn CAD-lab en die ander een vir die leesprogram.
Inligting tegnologie word as ʼn Graad 10 – 12 agste vak na skool in die leeslab aangebied.
Vir meer inligting, kontak gerus mnr. Olbe.
GRAAD 9 |
GRAAD 10 |
GRAAD 11 |
SEUNS |
||
Luyolo Dambuzo |
Takudzwa Chari |
Stefan Bezuidenhout |
Joshua Hector |
Byron McLeod |
Kyle van Staden |
Siphosethu Kuboni |
Xavier Myburgh |
|
Karel Otto Marais |
Barend Spies |
|
Jamiel van Wyk |
Tiaan van Tonder |
|
MEISIES |
||
Cherize Els |
Shara-Leigh Areington |
|
Caitlin Swartbooi |
Caitlin Rudman |
Hoofseun:
Ryno Gerber
Adjunk-hoofseuns:
El’righ Meiring
Shemondrey Hannes
GRAAD 11
1. Ceagan Bothma
2. Takudzwa Chari
3. Zack Craddock
4. Phillip Meyer
5. Xavier Myburgh
6. Barend Spies
7. Caitlin Swartbooi
8. Divan van Appel
9. Rika van Dyk
10. Tiaan van Tonder
GRAAD 12
1. Ruwaldo Beer
2. Danzlo Black
3. Elroy Claassen
4. Timothy Craill
5. Johan Fourie
6. Ryno Gerber
7. Marco Gouws
8. Shemondrey Hannes
9. Chaldon Kapp
10. Franco McLeod
11. El’righ Meiring
12. D.M. Muller
13. Zaahidah Sirkhotte
14. Dean Slater
15. Antonie Transell
16. Handré van Schalkwyk
17. Brandon van Zyl
18. De Wet van der Westhuizen