• Banner2016
Super User

Super User

HTS Daniel Pienaar is met reg trots op sy rugbyspelers wat O.P. gaan verteenwoordig.  Pieter van Taak, Duan du Plessis en Heino Bezuidenhout en Denvér Kleu sal O.P. tydens die Cravenweek verteenwoordig.  Heino Bezuidenhout is ook die onderkaptein van die O.P. span.  Denvér Kleu, Jean Smal en Patrick van Taak is gekies vir die O.P.-Akademiespan. Denvér Kleu is ook die kaptein vir die O.P.-Akademiespan. Curtly Deysel en Le-Kleu Stokes vorm deel van die O/16 O.P.-span.

 

v.l.n.r:  Cravenweek:  Pieter van Taak, Duan du Plessis, Heino Bezuidenhout (o/kapt), Denvér Kleu;  O.P. Akademie:  Denvér Kleu (Kapt), Jean Smal, Patrick van Taak.

 

foto1web

Monday, 22 June 2015 08:40

Spur School League Kicks Off

Spur Challenge

 

The Spur School Leage in Port Elizabeth kicked off in the most amazing winter weather.  There is a different, but good vibe this year.  Part of the change was the increased support from parents and it was great to see some of the school teachers joining in to support their riders.  Daniel Pienaar and Lorraine Schools added to the "race" atmosphere with their teams kitted out in the same riding gear.  Daniel Pienaar making a nice statement with their riding shirt logo "TIERE / TIGERS"

Thursday, 11 June 2015 08:18

Ter ondersteuning van “Tekkie Tax”

Ter ondersteuning van “Tekkie Tax” het Daniel Pienaar se personeel hul leerders gewys wat op die netbalbaan gedoen kan word!

Tekkie-Tax-sized

Agter v.l.n.r.:  Dewald Terblanche, Martin Kleingeld, Zirk Kemp, Moolman Olivier, André Strümpher, Marisa Adams en Francois Vermaak.

Middel:  Elna Strydom, Carla Steyn, Marené Fourie

Voor:  Tania Strydom, Erica Niemand, Abrie van Tonder, Christo Barnardo

Monday, 11 May 2015 13:46

Tiere-Atlete in die Nuus

ASA-Tiaan-cropped

Tydens die SA Skolebyeenkoms die afgelope kwartaal het die volgende DP-atlete presteer:

 

 

Tiaan Lange:  Seuns O/15:  100 mH + 300 mH

Duwane Pietersen:  Seuns O/15:  100 m + 200 m

Reinhard Deysel:  Seuns O/17:  Hamergooi

Tiaan Lange en Duwane Pietersen het ook in die S.A. Junior Kampioenskappe uitgeblink.  Tiaan Lange – 5de in 100 mH seuns O/15, en Duwane – 8ste in 100 m seuns O/15.

Thursday, 26 February 2015 20:03

HTS Daniel Pienaar se tennis toergroep

 

DP-tennis-toer

HTS Daniel Pienaar se tennis toergroep wat aan n toernooi te Cradock gaan deelneem saam met hul borg, Blaze Sport.

Monday, 02 February 2015 07:05

DP wen Brandwag met 1 paaltjie.

DPvsBrandwag01

 

Daniel Pienaar vs Brandwag. Brandwag 138 all out Kenan Smith 10 ovrs 4wkts 27runs, Shevaan Hendricks 8ovrs 3wkts 25runs. DP 140/9 Joshua Petersen 47 not out. DP won by 1 wkt.

Daniel Pienaar 1st cricket team started the schools 120 year celebrations in fine style by winning all their matches at the Union high cricket festival held at Graaff Reinet in January 2015.  In the first match DP beat Graaff Reinet cricket club by 28 runs in a T20 match.DP batted first and scored 130/8 with Sydney Daniell top scoring with 50.  DP restricted GCC to 102/9 in the allotted 20 overs with Carl Erasmus being our standout bowler with figures of 4ovrs 2wkts 6runs.

In the second match on tour DP played Pinelands High from Cape Town.Pinelands batted first and were bowled out 156.  DP best bowler was Kenan Smith with figures 17ovrs 6 wkts 29runs.  DP replied with 158/6 Denovan Jones 50 and Denver Kleu 40 were the standout batsman in DP 4 wicket victory.

DP third match was a T20 against Queens College.  DP batted first scoring a massive 199/4 Denver Kleu was the top scorer with a well played 87 and Adrian Leibbrandt scored 83 runs.  Queens replied with 88/9 in 20 overs.  Quon Munroe 4ovrs 3wkts 6runs and Carl Erasmus 4ovrs 3wkts 18runs were the best bowlers in DP 111 runs victory.  In the final match on tour DP beat Somerset College by 7 wickets.  Somerset batted first and were bowled out 86.  Kenan Smith 10ovrs 3wkts 28, Carl Erasmus 6ovrs 2wkts 12runs and Quon Munroe 5ovrs 2wkts 14runs were DP best bowlers.  

Denver Kleu 63 not out was DP best batsman.  Denver was named DP player of the festival.

Players and coaching staff would like to thank all parents, family and friends including players girlfriends with their parents who traveled to Graaff Reinet to support the team.

 

 

Zarier Sirkhotte

 

Monday, 27 October 2014 07:15

Ons hoofleiers vir 2015:

(v.l.n.r) Onderhoofseun: Heino Bezuidenhout   Hoofseun: Malan Steenkamp  Onderhoofseun: Nico Barnardhoofleiers

Tuesday, 22 April 2014 07:56

Weervooruitsig

 

Uitenhage

Humidity:
Wind: at
/
/
/
/
KWeather is powered by Kaleidoscoop

Wednesday, 23 October 2013 10:49

Welkom by HTS Daniel Pienaar

DP-TierKop

Die H.T.S. Daniel Pienaar het 'n baie ryk erfenis van tradisie, hoë akademiese standaarde, sport- prestasie en 'n verskeidenheid ander ko-kurrikulere hoogtepunte.  Al hierdie aspekte van ons skool het ten doel om ons pragtige leuse, "Volkome Toegerus" altyd waar te maak.  Ons is baie bevoorreg om 'n pragtige skoolkampus te hê, wat uitstekende fasiliteite bied.  Al die skoolgeboue, sportfasiliteite en koshuise is baie prakties binne die grense van die kampus, wat gekenmerk word deur 'n groot verskeidenheid plante en bome.

 

Met 'n visie van "Waardegedrewe, toonaangewende en innoverende onderwys, geïnspireer deur leerderpotensiaal" is die belange van ons leerders altyd sentraal in alles wat plaasvind. Hoe suksesvol 'n kind se skoolervaring is, word by Daniel Pienaar bepaal deur dit wat in die klaskamer en werkswinkel plaasvind.  Daarom is ons daarop ingestel om 'n baie gesonde onderrig- en leerklimaat in stand te hou.  By Daniel Pienaar is daar reeds baie gedoen om in pas te bly met die eise van die tegnologiese eeu waarin ons leef.  Elke onderwyser wat by die skool aangestel word, word met ‘n skootrekenaar uitgereik  en elke klaskamer is toegerus met 'n dataprojektor.  Dus is daar reeds ver gevorder met elektroniese onderrig.  Ons is ook bevoorreg om 'n draadlose netwerk deur die hele skool beskikbaar te hê, wat ADSL internet die hele dag beskikbaar stel. 

 

Tegniese onderrig in Elektriese-, Meganiese-, en Siviele tegnologie vind plaas in baie goed toegeruste werkswinkels deur baie ervare onderwysers.  Ingenieurs Grafika en Ontwerp vind plaas in baie doelmatige tekenlokale en 'n CAD-rekenaarsentrum.  Die res van die vakke wat aangebied word, Tale, Wiskunde, Tegniese Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Tegniese Wetenskap  kombineer baie goed met die bogenoemde drie tegnologievakke.  Dit bied 'n uistekende pakket aan skoolverlaters vir tersiëre studie as ingenieurs, tegnoloë en vakgekwalifiseerde tegnici  of die wêreld van werk.

 

Ons beskik oor drie, baie ruim en mooi koshuise, waar  daar in 2017 100 leerders inwoon.  Die totale leerdertal in die skool was 800 aan die begin van 2017.  Die Tiere van Daniel Pienaar is baie lojaal en trots om deel te wees van die oudste tegniese skool in die RSA.  Selfs nadat leerders aan die einde van gr. 12 die skool verlaat het, bly die band tussen hulle en die skool baie gesond en ondersteun hulle die skool steeds in groot getalle met oorgawe. 

 

Baie welkom by hierdie webwerf.  Ek vertrou dat u 'n goeie voorsmakie sal kry van wat Daniel Pienaar vir u en u kind kan bied.